About Me

My photo
A constantly curious and melancholic wanderer...

Sunday, January 1, 2012

Mooiste Gebed



Onse Vader

Ons Vader wat woon in die hemel,

geheilig sy u naam.

Laat u ryk kom, u wil geskied,

soos in die hemel, so ook op die aarde.

Gee ons vandag ons dag se brood

en vergeef ons al ons skulde,

net soos ons vergewe

die wat teen ons sondig.

Laat kom ons nie in die versoeking,

maar verlos ons van die bose.

Van U is die ryk en die sterkte en die ere,

vir ewig en ewig, amen.

Vir ewig en ewig…

Amen



 

*Onthou om die jaar op die regte manier te begin...



1 comment:

  1. wow! ek sit hier in Sydney en soek gou iets en kom amper iets oor toe jou foto van jou vivienne westwood melissa's oopmaak. wow! ek het dieselfde in goud met rooi harte. die naweek vir 'n vriendin se 40ste Frida Kahlo party aangehad. jy moet nog skryf Lienkie (en by the way, dis my absolute FAVOURITE naam in die wereld vir 'n dogtertjie - ek het twee seuns! Lucca en Rocco). Geniet jou dag en skryf nog hoor!

    ReplyDelete