Onse Vader
Ons Vader wat woon in die hemel,
geheilig sy u naam.
Laat u ryk kom, u wil geskied,
soos in die hemel, so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons dag se brood
en vergeef ons al ons skulde,
net soos ons vergewe
die wat teen ons sondig.
Laat kom ons nie in die versoeking,
maar verlos ons van die bose.
Van U is die ryk en die sterkte en die ere,
vir ewig en ewig, amen.
Vir ewig en ewig…
Amen
*Onthou om die jaar op die regte manier te begin...



