U het my binneste wese geskep- my voel en my verstaan –My aanmekaar gelap met U hande,elke blokkie op sy plekU het my so spesiaal gemaak- soos net U dit kon doen –Die wonder van U werkeomvou my dag na dagVoor my bestaanhet U van my geweetU het die stippeltjie ek gesienlank voor my beginMy storie is reeds geskryf O God,U Ink vloei deur my lewe…Elke dag `n nuwe bladsyElke oomblik `n beginPsalm 139: 13 – 16
No comments:
Post a Comment